Ask me anything you like anonymously



Replies (21)

Jy is alless? Jy is amazing en my alles?❤❤ Skappii replied to Charlotte18 2430 days ago
What made you happy today? [100+] My girl❤ she makes me happy every day? Skappii replied 2468 days ago
What makes you happy? My girlfriend??❤

My friends?
Skappii replied 2488 days ago
Hoe kan jy jou girl so in die publiek soen? Want ek is nie bang om vir almal te wys hoe lief ek vir haar is nie?? Skappii replied 2519 days ago
Hoe kan jy jou girl so in die publiek soen? Want ek is nie bang om vir almal te wys hoe lief ek vir haar is nie?? Skappii replied 2519 days ago
Hou op soo $exyy wees?? Ek is ni lief ma baie dankie??❤ Skappii replied to Charlotte18 2529 days ago
Jy is die beste ou ooit ek is baie lief vir jou?❤️❤️ Dankie baie Charlotte..??. Ek is sk vreeslik lief vir ju en wardeur ju ek wardeur elke oomblik saam ju??

Dankie vir di wonderlike meisie wat jy is.. jy is soo amazing en is vreaking mooi ek is so bevoorregt om ju myne te kan noem ek weet nie hoe het ek di lucky ste ou op aarde geword ni maar ek weet ek is hy want ek het ju langs my sy??❤?

Ek wens ek kan elke oomblik van di dag by ju wees en net aandag aan ju gee..

Ek is super liefe ju my alles❤?❤?❤
Skappii replied 2545 days ago
Hou op jou meisie verneukk????? Askieessss??



Hkm de doner sal ek dit wil doen sy is di beste mens wat ek ken ek sal dit nooit doen ni
Skappii replied 2545 days ago
Planne vir 2018?❤️ Ag jy weet.. om skool te survive en om goed te doen met my sport..

En dan heelbelangste om my meisie gelukkig te hou❤?
Skappii replied 2550 days ago
Wat js jou grootste droom in die lewe? ?? Om my meisie vir altyd gelukkog te hou❤? Skappii replied 2550 days ago
Jy en Charlotte is goals ? Dankie bja ek wardeer.. ? Skappii replied 2560 days ago
Jy beter nooit Charlit los nie ? Hkm de doner sal ek dit doen??? sy is di amazing ek salit nooit doen nie.. sy is alles waarvoor ek kan vra.. amazing kooi sweet cute beautiful.. en nog baie meer?? Skappii replied 2560 days ago
Julle 2 is goals? Dankie bja? Skappii replied 2560 days ago
wat doen ons Wo aand? As jy ini koshuis is sal jy weet??.

Dm?
Skappii replied 2605 days ago
Jy weet jyt soos die lelikste meisie!! Is jy doners laf..

Sy is di beste en di mooiste en mees spesiaalste meisie in di hele wereld??
Skappii replied 2608 days ago