You know you want to⚡
Replies (125)
Hoekom het jy my geblck
Want ek het nie tyd vi mense soos jy in my lewe nie🤞🏻
Jazzie_05 replied
940 days ago
Ek hu weer vn jou maar weet nie hoe om ju te se ni🙈
Just tell me🤷🏻♀️
Jazzie_05 replied
942 days ago
Hoe kan hy dit vir haar doen maar kon nie vir jou😢
Agg ek kani warry laat hy maak wat hy smaak👏🏻
Sy ware kleure ht lankal deur gekom🤞🏻 Jazzie_05 replied 944 days ago
Sy ware kleure ht lankal deur gekom🤞🏻 Jazzie_05 replied 944 days ago
Hoekom het jy nie gaan bloed skenk nie
Uhh because eke weeg te min😹🤦🏻♀️
Jazzie_05 replied
946 days ago
Aiii myy dingg j het justin net op die verkeerde tydd gelos😂j moet sien hoe is sy lewe nou die lewe wat elke meisie sal smag om saam n ou te he 😍
Aggg jirrr myy ding😹
Smag jy maar na hom niemand warry ni enjoy itt ayy...👏🏻😹
Wees gereeld om 2de te kom in sy lewe sy drank en vriende is mos als👏🏻🖐🏻 Jazzie_05 replied 947 days ago
Smag jy maar na hom niemand warry ni enjoy itt ayy...👏🏻😹
Wees gereeld om 2de te kom in sy lewe sy drank en vriende is mos als👏🏻🖐🏻 Jazzie_05 replied 947 days ago
Ek is verby verlief op jou my liefie
Beste meisie ooit
Kani vir beter vra nie 😘❤️💍🥰🤗 Awwww😢❤️
Eke waardeur vii juu rrg❤️
Liefff vii juu🥰❤️💍 Jazzie_05 replied 947 days ago
Beste meisie ooit
Kani vir beter vra nie 😘❤️💍🥰🤗 Awwww😢❤️
Eke waardeur vii juu rrg❤️
Liefff vii juu🥰❤️💍 Jazzie_05 replied 947 days ago
Kan jy hom net uitlos aseblief👋🏼
Kyk bietji wi di een is wat vi wi ni kan uitlos eks ni di een wat di eendag smeek vi nog n kans en di volgende dag iemand anders vry ni en eks oki di een wat heeltyd n conversation try makii... Nog minder di een wat heeltyd ander mense vra wat in my lewe aangaan... soo maak seka van juself voor jyy try kak prtt😉🥱
Jazzie_05 replied
947 days ago
Ek is rerig bly jy het soveel beter gekry
Hy dra jou leterlik op die hande
En julle pas rerig baie goed by mekaar en julle is goed vir mekaar📌 Awww dankoo eke waardeur it rerig.... En hy doen rrg thoo🤞🏻 Jazzie_05 replied 947 days ago
Hy dra jou leterlik op die hande
En julle pas rerig baie goed by mekaar en julle is goed vir mekaar📌 Awww dankoo eke waardeur it rerig.... En hy doen rrg thoo🤞🏻 Jazzie_05 replied 947 days ago