Ask me anything you like anonymously
Replies (526)
En jy groet mos nie terug by die gym nie. Wat is jy so mooi voor? Alles aan jou is 100. Ek wil net graag aan jou hare raak?
Eish, jammer maar ek kan nie mooi sien nie, ek dra mos brille, so ek weet nie altyd wie wie is nie, behalwe as ek naby hulle is🤣
Miss_Green replied
1383 days ago
Ek is jammer. Maar ek kan nie help om jou te bewonder nie. Ek aanvaar dat jy my geblock het. Ek wens net die beste vir jou to en dat jy sal kry wat jy verdien. Gaan jou mooi oe mis.
😅
Miss_Green replied
1392 days ago
Hoekom block jy my op tt. Al wat ek gesê het is n ou sal kan trots wees om styf langs jou te kan staan, want jy is alles wat ek in n meisie soek. Maar ek wil nie jou ongemaklik laat voel nie. Sorry
Jammer, maar ek het n paar mense geblock, so ek weet nie wie jy is nie. Maar as ek jou geblock het, het ek n rede gehad. 🙈
Miss_Green replied
1403 days ago
Hoekom antwoord jy nie my goed nie. Asb ons soek jou graag hier vandag. Ek het n boodskap ook gestuur😔
Ek het geen boodskap gekry nie?
Miss_Green replied
1407 days ago
Wat sou jy sê as ek jou vra of jy na my braai sal kom. Dit sal net ek, n paar vriendinne, my broers en hulle vriende wees. Niks major nie. As jy ja sê sal ek joun boodskap stuur. Jy ken my nie regtig nie
Hang af wie jy is🙃
Miss_Green replied
1409 days ago
Hoe gaan dit met jou? Moet sê jy lyk goed. Ek gee net n kompliment. Geen by bedoelings nie. Jy bly maar die mooiste meisie in ons dorp.
Ag dit gaan maar goed dankie. Awww dankie vir die kompliment, ek wardeer dit baie🌸😁
Miss_Green replied
1416 days ago
Who is this mysterious guy you talking about?
My ex... The only ex i have... Not hard to figure that out
Miss_Green replied
1431 days ago
Wht are you doing today?
Just having a small braai with fam... Then just watching movies... And you?
Miss_Green replied
1432 days ago
I meant your photo on your instagram. Thr main photo. Just staring. You are beautiful tho
Oh no no i just love that photo 😂not sad
Miss_Green replied
1436 days ago
R you really moving overseas in 2022
That was the plan... But not anymore 🌹
Miss_Green replied
1436 days ago