Laat ek hoor x



Replies (164)

Twee gesig btch ? jy maak net kak waar jy kom. As dit nie vir mense soos jy is nie sal daar nie moeilikheid wees nie.?En jy noem my n twee gesig maar jy is die een wat maak of ons pelle is maar jy stuur die eish???Dm my Zeane03 replied 2139 days ago
Hoekom is jy so n btch met mense soms Ek is ń btch met mense wat dit nie verdien om my nice kant te sien nie. En ek lyk dalk soos ń btch maar as jy my leer ken en my verstaan en nie net glo wat ander mense sê nie....sal jy sien eks baie nice en gee om oor ander mense?? Zeane03 replied 2139 days ago
Bly nes jy is jys pragtig dankie vir jou vriendskap Aww dankie?Dm my? Zeane03 replied 2139 days ago
Die ou wat jou kry is seker die gelukkigste ou op die aarde. Hy moet jou net waardeur Dankie? Zeane03 replied 2139 days ago
Het jy iemand in jou lewe? Japs? Zeane03 replied 2139 days ago
What is necessary to have a good relationship? Trust and honesty.? Zeane03 replied 2142 days ago
Jy is n awe vriendin ??? Dankie eks seker jys net so great? Zeane03 replied 2142 days ago
Jy is een van di mooiste wat daar is❤ Dankie? Zeane03 replied 2142 days ago
Moet ni luister na die haters ni hulle is net jaloers ?jys ni te bad vir die oog ni en jou persoonlikheid is tops ?? Dankie baie ek waardeer dit?Dm my asb? Zeane03 replied 2142 days ago
Hii liefie geneit graad 10 Dankie... Ek weet net nie so mooi van die liefie gedeelte nie???‍♀️ Zeane03 replied 2142 days ago
Raai Wat Eks Lief vir jou ❤️ Eks lief vir jou ook best❤️ Zeane03 replied 2142 days ago
Belowe jy sal my nooit Los nie ❤️ Ek belowe my oh so heavenly❤️ Zeane03 replied 2142 days ago
Kom wees n bietjie $exy vir my?❤️ Dans n bietjie....?? Zeane03 replied 2142 days ago
Skeer jy of wax jy Maak dit saak???‍♀️ Zeane03 replied 2157 days ago
Jys een van die mooiste meisies wat ek al gesien het . Jy is flippen asemrowend ? Awww dis oulik x Zeane03 replied 2157 days ago

Van der westhuizen

(Zeane03)
http://www.qooh.me/Zeane03