hi there :)
Replies (249)
Dané
Absolute beste vriendin 🤩🤩 ek is so lief vir haar dis nie eers snaaks nie 💘 kan my lewe nie sonder haar indink nie. sy's altyd daar vir my as ek haar nodig, sy lag altyd vir my slegte jokes, en sy's defs one in a million ❤️
chanelgerber replied
2042 days ago
Wat dink jy van die hele drama situasie?
ek dink dit het ñ groot storie geraak en teveel mense het onnodig seer gekry in die proses, maar alles gebeur tog met ñ rede en ek glo dat daar ñ rede agter dit was 💘💘
chanelgerber replied
2042 days ago
Wat is die drama tussen Kayla en Dane hul?
dis tussen hulle, dit het niks met enigiemand anders uit te waai nie ?
chanelgerber replied
2056 days ago
Jy weet seker bheane skinder die hele skool vol van jou
ek vertrou dat as sy ñ probleem het dat sy dit vir myh in myh gesig sal sê
chanelgerber replied
2056 days ago
Is jy n kamera want elke keer wat ek jou sien smile ek
ek's eintlik ñ mens ? maar dankie x?
chanelgerber replied
2056 days ago
Even as daar nie gravitasie op aarde was nie sou ek steeds vir jou geval het
cheesyyy verby ?
chanelgerber replied
2056 days ago
Top 10 vriendine ?
agh daar's teveel jong, al my vriendinne beteken die wêreld vir my ?
chanelgerber replied
2056 days ago
Jy antwoord ni my vraag ni is jy en bhea ni meer besties ni
okay, nie om nou soos ñ btch te klink nie, maar dit wat tussen myh en bheanè aangaan is tussen ons twee en dit het niks met enigiemand anders te waai nie, so wie okal dit is kan jyh asb nou net hierdie onderwerp drop? want jyh's eerstens nou net aspris, tweedens soek jyh nou net aandag en jyh gaan nie by myh regkom nie, en nog minder by bheanè nie, en derdens is ek baie bly dat jyh ons probleme humoristies find, maar onthou net karma is ñ btch en dit gaan als terug kom na jou toe, so drop dit nou asseblief of hou op agter ñ anonieme naam wegkruip en sê dit vir myh in myh gesig ?
chanelgerber replied
2069 days ago