Go for it
Replies (565)
Ek follow you van Desember af maybe is dit n hint ?
‘N hint vir wat ?
kaelinlouw replied
2514 days ago
Ek hoor jy hak lekker elke twee weke af met dieselfde ou
Ek wens ? eks nie so lucky nie ?
kaelinlouw replied
2514 days ago
Was dit lekker om weer die mystery man te vry by jc lochner die ander aant
Skuus ???
kaelinlouw replied
2514 days ago
Is there one friend you really wish you were still close with ?
Uhm ja daars ‘n paar eintlik. Maar deesdae mis ek vir Monique Fisher nogal baie ?
kaelinlouw replied
2514 days ago